X-Treem Festival, Stilbaai 24-26th of September
VISIE van die FEES
1X-treem beteken om voluit te leef en te dink. Ons wil op STILBAAI, besoekers en inwoners verras oor hoe hier gedink en gedoen kan word. Dit is ‘n inisiatief wat energie wil gee.
2Ons wil aktiwiteite aanbied wat mense laat dink, lag en laat ophou frons oor die toekoms…veral innoverend laat dink!
3Die fondse word vir die volgende aangewend
- Armoede (R110 000)
- Jeug en gesinsbediening (R70 000)
- Leierskap ontwikkeling (R20 000)
- Tent en logistiek (R30 000)
- Gestremdheid
4DOELWITTE van die X-TREEMFEES
Aktiwiteite
Stel ten doel om soveel moontlik mense te betrek
Visie
Christus hoop is X-Treem hoop, maar dit beteken nie KLEIN dink NIE!
Komponente
- Betrek HELE gesin
- Diversiteit
- Doen dinge REG
- Doen die REGTE dinge!
Laai die Fees program af: (Kliek hier)